Julle het gestem, en só lyk jul Bok-Rapport nadat die Bokke Wallis Saterdag met 45-12 verslaan het in hul jaareindtoets in ...
Platsak verbruikers verkies dit om hulself te dokter eerder as om na hul dokter te gaan, volgens die Netcare-hospitaalgroep.
Altesame 594 provinsiale verkeersbeamptes sal in die feestyd in die Wes-Kaap ontplooi word om die paaie te monitor en die verkeersreëls af te dwing.
Die verregse kandidaat Calin Georgescu loop in ’n verrassende wending voor in Roemenië se presidentsverkiesing, en met 98% van die stemme in die eerste ronde wat teen Maandag reeds getel is, gaan hy b ...
Anglo American kan tot $4,9 miljard of sowat R88,5 miljard se kontantwins maak uit die verkoop van sy steenkoolmyne in ...
’n Derde familielid is in hegtenis geneem in verband met die verkragting en seksuele aanranding van ’n gesin van Vredenburg se jong kinders.
Wanting to give children the opportunity to see and experience more outside their town is what Natasha Jantjies has set out ...
Die tyd van die jaar het aangebreek wanneer die jaar se moegheid skynbaar op die meeste mense se gesigte geëts is en gemoedere hoog loop. Of dit is net waar vir die werkersklas wat heeljaar skouer aan ...
Weskusvriende van ’n matriekseun wat ’n week gelede in Christiana, Noordwes, in ’n motorfietsongeluk gesterf het, onthou hom ...
Vredenburg Saldanha Krewe se derde span en die Sussex-krieketklub van Doringbaai se eerste span het Saterdag (16 November) in ’n Weskus-krieketligawedstryd van die Boland-krieketvereniging kragte geme ...
The West Coast Youth Orchestra (WCYO) proudly welcomed Ricardo Mackenzie, Western Cape Minister of Cultural Affairs and Sport ...
Nicolaas Johannes (Klasie) Heyns het op Sondag 1 September 35 jaar diens as Omgewingsgesondheidspraktisyn by die ...